DIE Suid-Afrikaanse romantiese avontuurfilm ‘Vir Altyd’ het die gesogte nommer een posisie in verdienste by die plaaslike loket vir Afrikaanse films verbygesteek. Dit bewys net weereens dat gehore mal ...
Die sterre, skrywers en vervaardigers van die bekroonde Afrikaanse lokettreffer, Pad na jou Hart, is nou terug op die groot skerm in Vir Altyd. Ivan Botha en Donnalee Roberts vertolk die hoofrolle in ...