Die liefde is al met elektrisiteit, ’n weerligstraal, ’n donderslag en dronkenskap vergelyk, ’n toestand waarin elke sel van die liggaam vir romanse oorgehaal is. En soos in die geval van dwelms wat ...
Eers klop jou hart vinniger. Dan voel dit of jy wil bars van geluk en pure opgewondenheid. As jy weer sien, is jou voete onder jou uitgeslaan en is jy net nog 'n slagoffer van die chemiese reaksie ...